"Specials"

DIE SOMER IS UITEINDELIK HIER!!!  So kom ons stof ons mooi somer sandale en sonrokkies af!  Granaatpitjie konsentreer hierdie Oktober op al die goedvoel behandelings!  Alles wat jou van binne en buite soos ’n bloeiseltjies sal laat voel, lyk en ruik :)

Vir die van julle wat reeds op Nimue is, het ek ’n heerlike Peeling Special, so kontak my gerus daaroor.

Vir jou gesig & voete:  My Nimue Deep Cleanse en Pedikuur Special is terug (R200)!  Ek kry binne kort ook lekker Sorbet kleure in vir die naels!

Vir jou hele lyf:  Full Body scrub met Elize se heerlike Lemongrass Sugarscrub (R100)

En sommer net omdat jy wil:  SELF TAN BEHANDELINGS BESKIKBAAR!  Kontak my gerus daaroor.

Dan bied ek van Oktober af ook grimeer lesse aan op afspraak.  R30pp vir ’n groep van 6vriendinne.

So hier is hierdie Oktober sommer ietsie vir almal!

Marida Strauss 0714190070