Is jy dalk die nuwe GESIG VAN GRANAATPITJIE?Skryf vir my in nie meer as 100woorde wat jy sien as ware, natuurlike skoonheid. Stuur dit dan aan marida@jpeitsolutions.co.za saam met 'n kop-en-skouers foto van jou (sonder grimering!) en staan 'n kans om die volgende te wen:
'n GRATIS maandelikse Nimue facial vir 'n jaar!
Nimue geskenke
'n Professionele fotosessie
Jou gesig op al Granaatpitjie se promosie-materiaal
Kom ons wys die wereld hoe lyk 'n ware Hantam skoonheid!
No comments:
Post a Comment