Sunday, 28 August 2011

Lente-Tee

Granaatpitjie Skoonheidsalon



Kom geniet 'n heerlike oggend saam met my!


Wanneer:  24 September 2011
Waar:  Katryn's B&B, Calvinia
Koste:  R50pp (Dit sluit in 'n ligte ete, tee en koffie.)


Talle Nimue en Annique geskenkies kan gewen word!  Sowel as heerlike Granaatpitjie geskenkbewyse!


Kaartjies beskikbaar by Marida Strauss, Truterstraat 10, Calvinia.  Vir meer inligting kontak my gerus by 0714190070.

1 comment:

Granaatpitjie said...

Hello julle! Kaartjies vir die Lente-Tee is nou ook beskikbaar by die volgende mense:

Zanetti by Vlokkies
Chantel by Katryn's
Klippie by Dr vd Westhuizen

xxxxx