Professionele Grimering
(Vanaf 24 September 2011):
Laat doen jou grimering professioneel deur my:
Matriekafskeid: R80
Grimering vir ’n spesiale geleentheid: R100
Bruidsgrimering: R300
Bruidsgrimering sluit in:
· 1 toets sessie ten minste 2weke voor die troue
· Gesig waks en tint van die wimpers en wenkbroue
· Bruidsgrimering op die dag van die troue
· 1x Annique lipstiffie om die grimering vars te hou op jou spesiale dag!

No comments:
Post a Comment